Yahoo Search Búsqueda en la Web

Resultado de búsqueda

  1. Hace 8 horas · Bôll & Ôll is reeds van 26 Mei af op die kassie te sien en word elke Sondag om 18:30 op eExtra uitgesaai, met ’n heruitsending op eTV elke Saterdag daarna om 18:30. Vir nou kan rugbyliefhebbers uitsien na drie seisoene van 13 episodes elk, met nog seisoene in die pyplyn, sê Burger. Die die Bôll & Ôll-rugby-kletsprogram wat reeds op ...

  2. Hace 8 horas · Charl Jacobs, die sekretaris van Worcester United Taxivereniging (Wuta), sê die vereniging ontken al Michelle Vos se aantygings. Volgens Jacobs het hy nog nooit gesien dat minibustaxi’s in die parkeer-ruimtes wat vir gestremdes gereserveer is, parkeer nie. “Waar is die bewys? Ek waarborg jou die kantoor sal dit ondersoek indien ons dit ...

  3. Hace 8 horas · Room van die oes. Dié hokkiespelers van die Laerskool Paarl Gimnasium is onlangs in die interprovinsiale toernooi- (IPT) en streekspanne opgeneem. Agter is Noa Rossouw, Simoné Kloppers en Lienka Laubscher. In die middel is Jarno Burger, Wihann Botha, Cadey Vaughan en Ankia Human. Voor is Caylin Stickling, Herman van der Merwe, Joshua Muller ...

  4. Hace 8 horas · Hier voed hy nou elke Woensdag bykans 300 mense deur ’n voedingskema wat hy in Vlakkeland tussen die Paarl en Wellington op die been gebring het. Kortje is ’n predikant by die Hope Independent Ministries en is oorspronklik van Eersterivier. Hy het in 2022 in die Paarl kom aftree nadat hy vir 30 jaar in die afdeling vir ekonomiese ...

  5. Hace 8 horas · 2006 →. The 2005 Currie Cup (known as the ABSA Currie Cup for sponsorship reasons) was the 67th season in the South African Currie Cup competition since it started in 1889. In a rematch of the 2004 final, the Free State Cheetahs reversed the result, coming from behind to defeat the Blue Bulls 29–25 and win their first Currie Cup since 1976 .