Yahoo Search Búsqueda en la Web

Resultado de búsqueda

  1. Groothertogdom Luxemburg. Die Bataafse Republiek (1795–1806) was 'n republiek wat die grootste gedeelte van die huidige Nederland beslaan het. Dit is gemodelleer op die Franse Republiek, waarvan dit 'n vasalstaat was. Die Bataafse Republiek word afgeroep op 19 Januarie 1795, die dag nadat die stadhouer Willem V van Oranje na Engeland gevlug het.

  2. Franse Derde Republiek. Proklamasie van die afskaffing van die monargie voor die Palais Bourbon, setel van die Corps Législatif, op 4 September 1870. Die Franse Derde Republiek ( Frans : Troisième République , soms geskryf as La IIIe République ) was die regeringstelsel wat in Frankryk aangeneem is vanaf 4 September 1870, toe die Tweede ...

  3. en.wikipedia.org › wiki › ChinaChina - Wikipedia

    China, [h] officially the People's Republic of China ( PRC ), [i] is a country in East Asia. With a population exceeding 1.4 billion, it is the world's second-most populous country after India. China spans the equivalent of five time zones and borders fourteen countries by land.

  4. en.wikipedia.org › wiki › TatarstanTatarstan - Wikipedia

    tatarstan.ru. Tatarstan ( Tatar: Татарстан; Russian: Татарстан ), officially the Republic of Tatarstan, [a] sometimes also called Tataria, [b] is a republic of Russia located in Eastern Europe. It is a part of the Volga Federal District; and its capital and largest city is Kazan, an important cultural centre in Russia.

  5. Die Republiek gaan inmiddels 'n Goue Eeu deur en was 'n internasionale supermag op militêre, ekonomiese, kuns, wetenskap en politieke gebied. Die republiek verkry 'n indrukwekkende koloniale ryk . Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande verloor, vanaf die tweede helfte van die 17de eeu , geleidelik sy vooraanstaande posisie en speel 'n steeds kleiner rol in die internasionale wêreld.

  6. Die Republiek China handhaaf diplomatieke bande met 12 state in Sentraal- en Suid-Amerika, Afrika, in die Stille Oseaangebied en met die Vatikaan. Al hierdie lande het as gevolg hiervan geen diplomatieke betrekkinge met die Volksrepubliek China nie. Die oorgrote meerderheid lande volg Beijing se "Een-China-beleid".

  7. Nieuwe Republiek. Die Vryheid Republiek of Nieuwe Republiek was een van die kleiner Boererepublieke in die huidige Suid-Afrika wat deur die Voortrekkers gestig is nadat hulle die Kaapkolonie, wat onder Britse beheer was, verlaat het. Die Nieuwe Republiek het slegs vir 'n kort tydperk tussen 1884 en 1888 bestaan voor dit in die Zuid-Afrikaansche ...