Yahoo Search Búsqueda en la Web

Resultado de búsqueda

  1. Hace 10 horas · ʼn Maatskaplike werker is aan die saak toegewys. Die Suid-Afrikaner is opsoek na joernaliste …. Indien jy belangstel stuur asb. ‘n e-pos aan info@thesouthafrican.com of WhatsApp ons op 060 011 0211. ʼn Negejarige seun in die Vrystaat het ʼn tienjarige seun glo Woensdagmiddag doodgesteek. Hier is meer inligting.

  2. Hace 10 horas · Die Nasionale Energiereguleerder, of Nersa, het bevestig dat Eskom vinnig besig is om sy diesel begroting vir die 2024/2025 geldjaar teen ‘n kommerwekkende koers uit te put. Maroela Media berig dit volg na herhaalde ontkennings deur die Eskom-raadsvoorsitter, Mteto Nyati en die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgpoa, dat Eskom ...

  3. Hace 10 horas · Inwoners van die voormalige De Beers-myndorp Koingnaas kla al ʼn paar jaar lank oor die stofbesoedeling van die nabygeleë West Coast Resources-myn. West Coast Resources, wat in 2017 deur Trans Hex oorgeneem is, ondervind probleme en is tans in sakeredding. Koingnaas, aan die Weskus, is sowat 100 km noordwes van Garies en 65 km suid van Kleinsee.

  4. Hace 10 horas · Twee aangekeer oor Glen-plaasmoorde. 11 Mei 2024. Christo en Christa Morrison. (Foto: Facebook). Twee persone wat gesoek is in verband met die moord en roof van Christo Morrison (76) en sy vrou, Christa (73), op hul plaas naby Glen in die Vrystaat, is in Bloemhof in hegtenis geneem. Sers.

  5. Hace 10 horas · George-tragedie: Reddingspogings duur voort. Reddingsoperasies duur vir die vyfde dag voort op die toneel waar ʼn gebou in Victoriastraat in George ineengestort het. Volgens ʼn verklaring deur die Tuinroete-distriksmunisipaliteit en George-munisipaliteit is nog ʼn liggaam Saterdagoggend om 02:36 uit die bourommel gehaal.

  6. Hace 10 horas · Die jongste bekendstelling is dié van ’n Spaanse variëteit wat die span op eie bodem in ’n Wellington-wingerd ontdek het. Die druiwe is uiters keurig gesorteer, gegis en vir 18 maande in 70% nuwe vate (Amerikaans en Franse eikehout) verouder. Hierna is slegs die beste vate gekies (slegs 1000 liter) om The Mentors Tempranillo 2021 aan die ...

  7. Hace 10 horas · Die Konsititusionele Hof het gister ‘n appél aangehoor om oudpresident Jacob Zuma onverkiesbaar te verklaar. Die 82-jarige Zuma, wat die MK-party se nommer-een kandidaat is, kan moontlik ‘n groot ontwrigting in die nasionale verkiesing op 29 Mei meebring indien sy nuwe party groot getalle stemme trek. AFP berig die OVK voer aan Zuma moet ...