Yahoo Search Búsqueda en la Web

Resultado de búsqueda

  1. Hace 11 horas · Leef dankbaar. Hy speel met die metafoor van lig en donker om die jeug met die ouderdom te kontrasteer, om jongmense aan te moedig om die geleenthede wat die jeug bied aan te gryp met dankbaarheid, en niks daarvan nutteloos te laat verbygaan nie – 11:7-8. Leef plesierig, ligvoets en kommervry.

  2. Hace 11 horas · Dié toekenning word sedert 1974 jaarliks toegeken aan ’n Uitenhage-inwoner wat uitsonderlike diens teenoor hulle medemens in die gemeenskap lewer. Nominasies kan deur enige organisasie of individu ingedien word. Vir nominasievorms skakel Rotariër A. Jordaan by 041 992 5896 of 083 373 8474. Die sluitingsdatum is 30 Mei 2024.

  3. Hace 11 horas · DIARY | DAGBOEK. Opedag: Die Despatch Netbalklub se Gholf Opedag (IPS) vind plaas op Saterdag, 18 Mei, by die Uitenhage Gholfklub. Skakel die Uitenhage Gholfklub vir besprekings by 041 966 1868. Bingo-dag: Die ATKV-tak Uitenhage en die ATKV-jeugtak Hanekam sal ’n Bingo-dag op 25 Mei om 14:30 in die Bergsig skoolsaal hou.

  4. Hace 11 horas · Teen ligdag volg dan elke oggend se patroon, ons afgetredenes se luukse: Skakel die ketel en die radio aan, kry die beskuit, maak tee en kry die koerant. Vanoggend besluit ek om die man wat omsien na Beeld se aflewering in die ooste van Pretoria, te bel. Die vorige twee keer (in meer as nege jaar) was om te kla dat my Beeld laat is.